Get Adobe Flash player
Sluit aan by die Voortrekker Monument Atletiekklub en:
 
  • Kry 'n AGN lisensienommer en word 'n geregistreerde atleet
  • Word 'n volwaardige "Vriend van die Monument" met volle toegang tot die Monument se fasiliteite; jy kan in 'n veilige omgewing kom stap, fietsry, hardloop of net piekniek hou, net wanneer jy wil
  • Elke ingeskrewe lid kan ook 'n tweede persoon saam bring met elke besoek
  • Tydtoetse in 'n verkeervrye en stil omgewing
  • Deel in die geskiedenis en kulturele erfenis
  • Word deel van die "Ou Voetpad Berg 10 Myler" en die "Springbok Vasbyt"; nuwe wedlope wat nog groot gaan word
  • Word deel van 'n wenklub; ons doen dit omdat ons kan
  • Klubkoste waarby "Vriende" fooi ingesluit is beloop R380.00 per jaar
  • Klubfooie per kalender jaar. 
  • Nuwe lede:  R680.00.  Sluit in amptelike klub deelname hemp, Vriend van die Monument-fooi en AGN nommer.
  • Bestaande lede met ‘n hempie R450.00

 
'n Aansoekvorm kan hier afgelaai word.

Copyright © 2014. All Rights Reserved. Tekkie Races - Voortrekker Monument Draf en Stap klub